| afsnytyd [boodskap #145773] |
Wo., 03 Julie 2024 19:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afsnytyd
Afbreking: af•sny•tyd
Samestelling: afsny + tyd
Selfstandige naamwoord: afsnytyd
Meervoud: afsnytye
Betekenis:
• Die tyd waarteen iets klaar moet wees.
Gebruik:
• Werkopdragte wat ná die afsnytyd ontvang word sal nie gemerk word nie.
Sinoniem:
• sluitingstyd
Vertaling:
Engels: cut off time
Nederlands: sluitingstijdstip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|