Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haker
haker [boodskap #145711] Do., 27 Junie 2024 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
haker
Afbreking: ha•ker
Samestelling: haak + -er


Selfstandige naamwoord: haker
Meervoud: hakers
Verkleinwoord: hakertjie
Meervoud van verkleining: hakertjies

Betekenis:
• (rugby) Die middelste speler in die skrum; die no. 2 spelerposisie.
• Iets wat êrens haak.

Gebruik:
• Die haker haak die bak in die skrum met sy voet en gooi die bal in die lynstaan in.

Hiponiem:
• ophaker
• voorhaker

Afgelei:
• hakerig
• hakery

Spelfout:
• hakker

Vertaling:
Engels: hooker
Nederlands: haker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 21 Augustus 2026 15:15]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ontwykend
Volgende onderwerp: Fidji
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 17:49:21 UTC 2026