Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Arthur, jy vra goeie vrae.
Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14508] Ma, 11 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

> Ou lui bas; dat "bas", heeft dat iets met je lijf (ouderwetse term, bast)
> van doen? Dat gebruik van "ou" in het Afrikaans heeft iets aardigs: het
> neemt de scherpe kantjes van een opmerking af. Zeggen jullie "ou" tegen
> iedereen?
>
> Groeten,
> 8uur

Nee, jy moet goed weet hoe om hierdie
intens emosie-gelaaide woordjie te
gebruik, anders kan jy in die moeilikheid
kom.

Hier is 'n paar voorbeelde:
ou Lou (ek is bietjie neerbuigend teenoor hom)
my ou man (liefdevol teenoor jou eggenoot,maar
jy wil hom opbotter)
"ou ding" - liefdevol teenoor iemand maar jy
wil jouself voorhou as dominant in
die verhouding.

Gloudina
Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14509 is 'n antwoord op boodskap #14508] Ma, 11 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

> Nee, jy moet goed weet hoe om hierdie
> intens emosie-gelaaide woordjie te
> gebruik, anders kan jy in die moeilikheid
> kom.
>
> Hier is 'n paar voorbeelde:
> ou Lou (ek is bietjie neerbuigend teenoor hom)
> my ou man (liefdevol teenoor jou eggenoot,maar
> jy wil hom opbotter)
> "ou ding" - liefdevol teenoor iemand maar jy
> wil jouself voorhou as dominant in
> die verhouding.

Onlangs was daar 'n groot kabaal in die Gautengse wetgewer toe 'n NP lid 'n
ANC lid 'n 'ou bobbejaan' genoem het. In Afrikaans, as die klem in die
genoemde geval op die 'ou' geplaas word, beteken dit iemand wat uitgeslape,
slim is. In die swart kultuur is dit uiters beledigend om iemand 'n
bobbejaan te noem, maak nie saak waar jy die klem plaas nie.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14568 is 'n antwoord op boodskap #14508] Di, 12 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
>> Dit lyk amper of al die liefkoos woordjies in Afrikaans en Nederlands as
>> beledigend word beskou deur die swart bevolking of is ek nou mal?
>>
>> Jennifer
>
> Dit lyk vir my hulle het ook
> bobbejane in California.
>
> Die tannie met die kappie

Ja, hulle het onlangs naar die Suide gekom vanuit Kanada, waar hulle hul
gatte afgevries het in die laaste winter toe Tannie Gloudina geen krag het om
hulle pap warm te maak nie.
Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14569 is 'n antwoord op boodskap #14508] Di, 12 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer Lynne writes: >
>
>
>>> Dit lyk amper of al die liefkoos woordjies in Afrikaans en Nederlands as
>>> beledigend word beskou deur die swart bevolking of is ek nou mal?
>>>
>>> Jennifer
>>
>> Dit lyk vir my hulle het ook
>> bobbejane in California.
>>
>> Die tannie met die kappie
>
> Ja, hulle het onlangs naar die Suide gekom vanuit Kanada, waar hulle hul
> gatte afgevries het in die laaste winter toe Tannie Gloudina geen krag het om
> hulle pap warm te maak nie.

Die Kanadese bobbejane is wyser as om
na California uit te wyk. Hulle is te
bang hulle huise val in die see. So
nou en dan gaan 'n Kanadese bobbejaan
egter daarnatoe, en maak 'n geldmaker-
film soos die Titanic, en hy kry 'n
ander Kanadese bobbejaan om die hoof-
tema daarvan te sing. Hoera vir die
Kanadese bobbejaan.

Die kappie met die tannie.
Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14570 is 'n antwoord op boodskap #14508] Di, 12 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer Lynne writes: >

Is dit omdat die
swartes 'n "chip" op hul skouers so groot as 'n plank het?
>
> Dit lyk amper of al die liefkoos woordjies in Afrikaans en Nederlands as
> beledigend word beskou deur die swart bevolking of is ek nou mal?
>
> Jennifer

Dit lyk vir my hulle het ook
bobbejane in California.

Die tannie met die kappie
Vorige onderwerp: DIE GROOTSTE DROLLE OP AARDE..................
Volgende onderwerp: Spam.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:15:59 MGT 2024