| poens [boodskap #145659] |
Sa., 22 Junie 2024 18:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poens
Afbreking: poens
Byvoeglike naamwoord: poens
Attributief: poens
Betekenis:
• Kaal, sonder horings of hare (of met baie kort hare).
Gebruik:
• Die seun se kop is poens geskeer.
Sinoniem:
• kaal
Afgelei:
• poenskop
Vertaling:
Engels: polled, bald
Nederlands: haarloos, kaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|