Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adjunkpresident
- adjunkpresident [boodskap #145651] Sat, 22 June 2024 10:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20997
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
adjunkpresident
Afbreking: ad•junk•pre•si•dent
Samestelling: adjunk + president


Selfstandige naamwoord: adjunkpresident
Meervoud: adjunkpresidente

Betekenis:
• Persoon wat die president bystaan en as plaasvervanger dien as die president nie beskikbaar is nie.

Gebruik:
• Joe Binden was destyds die adjunkpresident terwyl Barack Obama die president was.

Vertaling:
Engels: deputy president
Nederlands: vice-president

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pynig
Volgende onderwerp: adjunk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 11:04:38 UTC 2025