Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbenulligheid
onbenulligheid [boodskap #145619] Wo., 19 Junie 2024 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24330
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbenulligheid
Afbreking: on•be•nul•lig•heid
Samestelling: onbenullig + -heid


Selfstandige naamwoord: onbenulligheid
Meervoud: onbenullighede

Betekenis:
• Iets was onbenullig (van min belang) is.

Gebruik:
• Ek het nie nou tyd vir sulke onbenullighede nie.

Sinoniem:
• beuselagtigheid
• bysaak
• futiliteit
• kleinigheid
• lawwigheid
• nietigheid
• nulliteit
• onbeduidendheid
• onbelangrikheid

Vertaling:
Engels: bagatelle
Nederlands: onbenulligheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleingeestig
Volgende onderwerp: ondrinkbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 23 13:42:34 UTC 2026