| kritiekloos [boodskap #145610] |
Di., 18 Junie 2024 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24066 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kritiekloos
Afbreking: kri•tiek•loos
Samestelling: kritiek + -loos
Byvoeglike naamwoord: kritiekloos
Attributief: kritieklose
Betekenis:
• Sonder kritiek.
Gebruik:
• Terwyl ons nie die grondwet kritiekloos aanvaar nie, verontagsaam en minag ons dit darem ook nie.
Sinoniem:
• blindelings
• domweg
• goedgelowig
• klakkeloos
• slaafs
Vertaling:
Engels: without criticism
Nederlands: kritiekloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|