| watergehalte [boodskap #145604] |
Ma., 17 Junie 2024 17:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watergehalte
Afbreking: wa•ter•ge•hal•te
Samestelling: water + gehalte
Selfstandige naamwoord: watergehalte
Meervoud: –
Betekenis:
• Die gehalte/kwaliteit van water.
Gebruik:
• Die watergehalte moet gereeld getoets word om te verseker dat dit aan standaarde voldoen en nie 'n gesondheidsgevaar inhou nie.
Sinoniem:
• waterkwaliteit
Vertaling:
Engels: water quality
Nederlands: waterkwaliteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|