Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spam.
Spam. [boodskap #14556] Di, 12 Mei 1998 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
bi...@mgenerations.net wrote:
>
> In article ,
> Jennifer Lynne wrote:
>>
>> Hi,
>>
>> My stem is vir Johan Potgieter se "gemors-pos"
>> Ek het my blou gelag toe ek daaidie woordjie in die nuusgroep lees.
>>
>> Kobus Pietersen wrote:
>>
>>>> Kobus Pietersen wrote in message ...
>>>> >
>>>> >H.W.M. wrote in message ...
>>>> >>Het niemand 'n Afrikaans woord vir "spam"? HWM
>>>> > spam = bullie beef :'n woord speling op die ongewilde geblikte ham van
>>> die Amerikaners.
>>>> >spam = spam : (StrooiPos Aan My).
>>>> >spam = skop :Sommer Klomp Ongevraagde Pos
>>>> >spam = papajapos / popopos (of pôpôpos?) :die spam tref die waaier en
>>> spat dan deur die hele wêreld (en beland ongevraag in nuusgroepe). Op
>>> Afrikaans gebeur dit met 'n papaja
>>>> > Na aanleiding van n vorige voorstel wat n drieletterwoord en pos behels
>>> het, stel ek voor: twakpos. (Billy)
>>>> >Ek hou nogal van die bullie beef een, maar mens kan dit
>>> omvorm na boelie brief, of boel e-brief? ('n klomp/onsin e-pos)
>>>> >Watter een word verkies? is daar nog voorstelle?
>>>> >Ek hou die meeste van popopos! (Nico) Nog een vir popopos (Dark Man)
>>>> >Hier is my stem vir pôpôpos! (John)Viva demokrasie! Ek stem vir pôpôpos
>>> (kobus)
>>> My stem vir pôpôpos, maar ek hou ook van papaijapos. (HWM)

>>
>> Ek gebruik n woord vir "spam" wat my intense gevoelens daaroor
uitdruk: pespos. N rukkie terug het iemand dit ---pos genoem.
Dit was vir my baie snaaks maar ek kan insien dat sommige mense
dit nie sal wil gebruik nie. Wel, dit het my laat dink dat twakpos ook
n moontlikheid is.
Ek herhaal die plasing want blykbaar het n deel daarvan die ewigheid
in.

Billy.
>
> -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
> http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
>

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Vorige onderwerp: Ou Arthur, jy vra goeie vrae.
Volgende onderwerp: Spam.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:59:42 MGT 2024