| rioolpyp [boodskap #145513] |
So., 09 Junie 2024 08:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rioolpyp
Afbreking: ri•ool•pyp
Samestelling: riool + pyp
Selfstandige naamwoord: rioolpyp
Meervoud: rioolpype
Verkleinwoord: rioolpypie
Meervoud van verkleining: rioolpypies
Betekenis:
• Pyp waardeur rioolwater afgelei word.
Gebruik:
• Die toilet se rioolpyp is verstop.
Vertaling:
Engels: sewage pipe
Nederlands: rioolbuis, rioolpijp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|