Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konnektiwiteit
konnektiwiteit [boodskap #145473] Do., 06 Junie 2024 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konnektiwiteit
Afbreking: kon•nek•ti•wi•teit


Selfstandige naamwoord: konnektiwiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die gemak waarmee verbinding tussen toestelle in 'n netwerk bewerkstellig kan word.

Gebruik:
• Kuberaanvalle sal waarskynlik al meer word namate konnektiwiteit toeneem.

Sinoniem:
• aansluiting
• koppelbaarheid
• koppeling
• verbinding

Vertaling:
Engels: connectivity, connectability
Nederlands: connectiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komiteelid
Volgende onderwerp: universeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 10:46:17 UTC 2025