Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omkeerstrategie
omkeerstrategie [boodskap #145391] Wo., 29 Mei 2024 09:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omkeerstrategie
Afbreking: om•keer•stra•te•gie
Samestelling: omkeer + strategie


Selfstandige naamwoord: omkeerstrategie
Meervoud: omkeerstrategieë

Betekenis:
• 'n Ingreep om 'n benarde situasie te beredder.

Gebruik:
• As deel van die winkelgroep se omkeerstrategie sal winkels wat 'n verlies lei summier gesluit word.

Vertaling:
Engels: turnaround strategy
Nederlands: omkeerstrategie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandeelhouding
Volgende onderwerp: insolvensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 19:50:12 UTC 2025