Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » remedieer
remedieer [boodskap #145384] Di., 28 Mei 2024 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25727
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
remedieer
Afbreking: re•me•di•eer


Werkwoord: remedieer
Verlede tyd: het geremedieer
Teenwoordige deelwoord: remediërend, remediërende
Verlede deelwoord: geremedieerde

Betekenis:
• Om reg te maak wat nie goed is of reg werk nie.

Gebruik:
• Leesprobleme moet so vroeg as moontlik geremedieer word.

Sinoniem:
• regmaak
• korrigeer

Verwant:
• remedie
• remediëring

Vertaling:
Engels: to remedy
Nederlands: remediëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: remediërend
Volgende onderwerp: stembus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 07 09:27:51 UTC 2026