Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitverkoping
uitverkoping [boodskap #145368] Ma, 27 Mei 2024 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitverkoping
Afbreking: uit•ver•ko•ping
Samestelling: uit + verkoping, uitverkoop + -ing


Selfstandige naamwoord: uitverkoping
Meervoud: uitverkopinge, uitverkopings
Verkleinwoord: uitverkopinkie
Meervoud van verkleining: uitverkopinkies

Betekenis:
• Verkoping teen 'n verminderde prys.

Gebruik:
• Ek het die boek op 'n uitverkoping gekoop.

Hiponiem:
• inventarisuitverkoping
• likwidasie-uitverkoping
• najaarsuitverkoping
• someruitverkoping
• winteruitverkoping

Vertaling:
Engels: sale
Nederlands: verkoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlaag
Volgende onderwerp: pertinent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 19:28:05 MGT 2024