Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatstoelaag
staatstoelaag [boodskap #145351] Sa, 25 Mei 2024 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatstoelaag
Afbreking: staats•toe•laag
Samestelling: staat + -s- + toelaag


Selfstandige naamwoord: staatstoelaag
Meervoud: staatstoelae
Verkleinwoord: staatstoelagie
Meervoud van verkleining: staatstoelagies

Betekenis:
• 'n Toelaag wat deur die staat betaal word.

Gebruik:
• As jy nie geld vir jou oudag wegsit nie, sal jy op 'n karige staatstoelaag moet uitkom.

Vertaling:
Engels: government allowance, state grant
Nederlands: overheidssubsidie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kranig
Volgende onderwerp: woonstelgebou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:53:22 MGT 2024