Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisie-eenheid
polisie-eenheid [boodskap #145281] So, 19 Mei 2024 09:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19171
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisie-eenheid
Afbreking: po•li•sie-een•heid
Samestelling: polisie + eenheid


Selfstandige naamwoord: polisie-eenheid
Meervoud: polisie-eenhede

Betekenis:
• 'n Span gespesialiseerde polisiebeamptes wat saam werk.

Gebruik:
• Die eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies, asook verskeie ander polisie-eenhede is uitgeroep om die voorval te ondersoek.

Vertaling:
Engels: police unit
Nederlands: politie-eenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beboet
Volgende onderwerp: outopsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 15:01:12 MGT 2024