| KI [boodskap #145259] |
Vr., 17 Mei 2024 20:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
KI
Afbreking: KI
Afkorting: KI
Betekenis:
• (biologie) Afkorting vir kunsmatige inseminasie.
• (rekenaars) Afkorting vir kunsmatige intelligensie.
Gebruik:
• Die gehalte van die kudde kan met KI verbeter word.
• Die robot gebruik KI om outonome besluite te maak.
Vertaling:
Engels: AI, artificial insemination, artificial intelligence
Nederlands: KI, kunstmatige inseminatie, kunstmatige intelligentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|