Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » presiesheid
presiesheid [boodskap #145231] Ma., 13 Mei 2024 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
presiesheid
Afbreking: pre•sies•heid
Samestelling: presies + -heid


Selfstandige naamwoord: presiesheid
Meervoud: presieshede

Betekenis:
• Die mate waarin iets presies en perfek is.

Gebruik:
• Die rooftog is met militêre presiesheid uitgevoer.

Sinoniem:
• akkuraatheid
• juistheid
• korrektheid
• nougesetheid
• noukeurigheid
• stiptheid

Antoniem:
• onpresiesheid

Vertaling:
Engels: presiesheid
Nederlands: preciesheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leefwyse
Volgende onderwerp: oorlogvoering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 19:03:28 UTC 2025