Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanstaltes
aanstaltes [boodskap #145119] Do, 25 April 2024 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanstaltes
Afbreking: aan•stal•tes


Selfstandige naamwoord: aanstalte
Meervoud: aanstaltes

Betekenis:
• Die handeling om aan die gang te kom; voorbereidings te tref.

Gebruik:
• Ons moet aanstaltes maak, anders gaan ons laat wees vir kerk.

Sinoniem:
• aanwikkel
• gereedmaak
• klaarmaak
• voorberei

Vertaling:
Engels: arrangements, preparations
Nederlands: aanstalten, voorbereidingen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterski
Volgende onderwerp: beroemdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:54:27 MGT 2024