| beenmeel [boodskap #145084] |
Sa., 20 April 2024 17:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beenmeel
Afbreking: been•meel
Samestelling: been + meel
Selfstandige naamwoord: beenmeel
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Poeier van gemaalde bene.
Gebruik:
• Beenmeel word onder andere as dieetaanvulling vir vee en as 'n organiese kunsmis vir plante gebruik.
Vertaling:
Engels: bone meal
Nederlands: beendermeel, beenderenmeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|