Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartkoppie
swartkoppie [boodskap #145079] Vr, 19 April 2024 13:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18886
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swartkoppies op 'n persoon se neus.
Swartkoppies op 'n persoon se neus.
swartkoppie
Afbreking: swart•kop•pie
Samestelling: swart + koppie


Selfstandige naamwoord: swartkoppie
Meervoud: swartkoppies

Betekenis:
• 'n Haarsakkie (of haarfollikel) wat deur vet verstop is.

Gebruik:
• 'n Ou boereraat teen swartkoppies is om koeksoda of Engelse sout by jou gesigwas te meng voordat jy jou gesig was.

Sinoniem:
• bergkanarie
• vetpuisie

Vertaling:
Engels: blackhead
Nederlands: mee-eter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: puisie
Volgende onderwerp: koorsblaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:15:36 MGT 2024