Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae.
Re: Ou Arthur, jy vra goeie vrae. [boodskap #14507] Ma, 11 Mei 1998 00:00
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Is dit omdat die swartes 'n "chip" op hul skouers so groot as 'n plank het?

Dit lyk amper of al die liefkoos woordjies in Afrikaans en Nederlands as
beledigend word beskou deur die swart bevolking of is ek nou mal?

Jennifer

Henri Burger wrote:

> Gloudina skryf:
>
>> Nee, jy moet goed weet hoe om hierdie
>> intens emosie-gelaaide woordjie te
>> gebruik, anders kan jy in die moeilikheid
>> kom.
>>
>> Hier is 'n paar voorbeelde:
>> ou Lou (ek is bietjie neerbuigend teenoor hom)
>> my ou man (liefdevol teenoor jou eggenoot,maar
>> jy wil hom opbotter)
>> "ou ding" - liefdevol teenoor iemand maar jy
>> wil jouself voorhou as dominant in
>> die verhouding.
>
> Onlangs was daar 'n groot kabaal in die Gautengse wetgewer toe 'n NP lid 'n
> ANC lid 'n 'ou bobbejaan' genoem het. In Afrikaans, as die klem in die
> genoemde geval op die 'ou' geplaas word, beteken dit iemand wat uitgeslape,
> slim is. In die swart kultuur is dit uiters beledigend om iemand 'n
> bobbejaan te noem, maak nie saak waar jy die klem plaas nie.
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Re: Resepte en info
Volgende onderwerp: Re: South African in UK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:10:48 MGT 2024