Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Irans
Irans [boodskap #145066] Wo, 17 April 2024 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Irans
Afbreking: I•rans
Samestelling: Iran + -s


Byvoeglike naamwoord: Irans
Attributief: Iranse

Betekenis:
• Van of betreffende die land Iran en sy mense.

Gebruik:
• Die VSA het Iranse wapens onderskep en na die Oekraïne gestuur.

Verwant:
• Iran
• Iraniër
• Irannees

Vertaling:
Engels: Iranian
Nederlands: Iraans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Palestyns
Volgende onderwerp: onsinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:08:15 MGT 2024