Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oraloor
oraloor [boodskap #145063] Wo, 17 April 2024 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oraloor
Afbreking: o•ral•oor
Samestelling: oral + oor


Bywoord: oraloor

Betekenis:
• Op al die plekke. Van orals af.

Gebruik:
• Die mense kom van oraloor.

Sinoniem:
• alom
• orals
• rond en bont
• wyd en syd

Antoniem:
• nêrens

Vertaling:
Engels: everywhere, all over
Nederlands: overal

Nota:
• Bywoord van plek.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondjaag
Volgende onderwerp: potdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:01:24 MGT 2024