Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breindood
breindood [boodskap #145031] Sa, 13 April 2024 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breindood
Afbreking: brein•dood
Samestelling: brein + dood


Selfstandige naamwoord: breindood
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand waarin die brein onomkeerbaar opgehou funksioneer het en selfstandige asemhaling onmoontlik is.

Gebruik:
Breindood het ongelukkig reeds ingetree.

Vertaling:
Engels: brain dead
Nederlands: hersendood


Byvoeglike naamwoord: breindood
Attributief: breindood

Betekenis:
• Met tekens van 'n brein wat afgesterf het.
• (figuurlik) Wat baie dom is.

Gebruik:
• Die dokter het die pasiënt breindood verklaar.
• Om te dink dat die aarde plat is, is mos breindood.

Vertaling:
Engels: brain dead
Nederlands: hersendood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breinskade
Volgende onderwerp: idiosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:54:07 MGT 2024