| selfoonnommer [boodskap #144969] |
Sa., 06 April 2024 08:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfoonnommer
Afbreking: sel•foon•nom•mer
Samestelling: selfoon + nommer
Selfstandige naamwoord: selfoonnommer
Meervoud: selfoonnommers
Verkleinwoord: selfoonnommertjie
Meervoud van verkleining: selfoonnommertjies
Betekenis:
• Die nommer van 'n sellulêre/ mobiele foon.
Gebruik:
• Jammer, ek gee nie my selfoonnommer vir onbekende mense nie.
Hiperoniem:
• kontaknommer
Vertaling:
Engels: mobile phone number
Nederlands: mobiele telefoonnummer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|