Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besembos
besembos [boodskap #144935] Di, 02 April 2024 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besembos
Afbreking: be•sem•bos
Samestelling: besem + bos


Selfstandige naamwoord: besembos
Meervoud: besembosse
Verkleinwoord: besembossie
Meervoud van verkleining: besembossies

Betekenis:
• Plant waarvan besems gemaak kan word.

Gebruik:
• Elia het in die woestyn onder 'n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. [1 Kon 19:4.]

Vertaling:
Engels: broom-bush
Nederlands: bezembosch, bremstruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstandhouding
Volgende onderwerp: doende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 02:00:49 MGT 2024