| kaartjieprys [boodskap #144880] |
Wo., 27 Maart 2024 11:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24156 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaartjieprys
Afbreking: kaar•tjie•prys
Samestelling: kaartjie + prys
Selfstandige naamwoord: kaartjieprys
Meervoud: kaartjiepryse
Betekenis:
• Die bedrag geld wat 'n mens vir 'n kaatjie betaal.
Gebruik:
• Die kaartjieprys vir die voorste rye beloop R100.
Vertaling:
Engels: ticket price
Nederlands: prijs van kaartje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|