| maermerrie [boodskap #144738] |
Sa., 02 Maart 2024 16:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die maermerrie.
maermerrie
Afbreking: maer•mer•rie
Samestelling: maer + merrie
Selfstandige naamwoord: maermerrie
Meervoud: maermerries
Verkleinwoord: maermerrietjie
Meervoud van verkleining: maermerrietjies
Betekenis:
• Die sensitiewe voorkant van die onderbeen, tussen die enkel en die knie.
Gebruik:
• Sy meisie het hom op sy maermerrie geskop.
Sinoniem:
• skeen
• skeenbeen
• tibia
Vertaling:
Engels: shin
Nederlands: scheenbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|