| syd [boodskap #144668] |
Sa., 17 Februarie 2024 20:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
syd
Afbreking: syd
Bywoord: syd
Betekenis:
• Wat lank of uitgestrek is (in die vaste uitdrukking wyd en syd).
Gebruik:
• Die akteur is wyd en syd bekend.
Spreekwoord:
• Wyd en syd. [Alom; van orals; oor die lengte en breedte.]
Vertaling:
Engels: far
Nederlands: zijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|