| lipsalf [boodskap #144633] |
Ma., 12 Februarie 2024 19:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lipsalf
Afbreking: lip•salf
Samestelling: lip + salf
Selfstandige naamwoord: lipsalf
Meervoud: lipsalwe
Betekenis:
• Salf vir droë lippe.
Gebruik:
• Smeer bietjie lipsalf aan jou skurwe lippe.
Sinoniem:
• lipbalsem
Verwant:
• lipstiffie
Vertaling:
Engels: lip salve, lip balm
Nederlands: lippenbalsem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|