Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tribunaal
tribunaal [boodskap #144600] Vr, 09 Februarie 2024 16:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tribunaal
Afbreking: tri•bu•naal


Selfstandige naamwoord: tribunaal
Meervoud: tribunale
Verkleinwoord: tribunaaltjie
Meervoud van verkleining: tribunaaltjies

Betekenis:
• 'n Regbank vir besondere sake.

Gebruik:
• Ná die oorlog is 'n militêre tribunaal ingestel om die oorlogsmisdade te verhoor.

Sinoniem:
• balie
• hof
• regstoel
• tribune

Afgelei:
• oorlogstribunaal

Vertaling:
Engels: tribunal
Nederlands: tribunaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inwin
Volgende onderwerp: teregstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 01:23:24 MGT 2024