| sosioloog [boodskap #144593] |
Vr., 09 Februarie 2024 06:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26261 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sosioloog
Afbreking: so•sio•loog
Selfstandige naamwoord: sosioloog
Meervoud: sosioloë
Betekenis:
• 'n Kundige op die gebied van sosiologie; 'n wetenskaplike wat die mens in sy verhouding tot ander bestudeer.
Gebruik:
• Die sosioloog doen navorsing oor die invloed van sosiale media op jongmense.
Verwant:
• sosiologie
• sosiologies
Vertaling:
Engels: sociologist
Nederlands: socioloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 25 Augustus 2026 13:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|