Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastinggeld
belastinggeld [boodskap #144579] Ma., 05 Februarie 2024 11:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25965
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
belastinggeld
Afbreking: be•las•ting•geld
Samestelling: belasting + geld


Selfstandige naamwoord: belastinggeld
Meervoud: belastinggelde

Betekenis:
• Die geld wat deur belastingbetalers aan die staat oorbetaal is.

Gebruik:
• Ons belastinggeld behoort vir openbare dienste te betaal, nie vir korrupte staatsamptenare nie!

Vertaling:
Engels: tax money
Nederlands: belastinggeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakwerk
Volgende onderwerp: indringerplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 01 11:10:51 UTC 2026