Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervaldatum
vervaldatum [boodskap #144568] Sa, 03 Februarie 2024 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervaldatum
Afbreking: ver•val•da•tum
Samestelling: verval + datum


Selfstandige naamwoord: vervaldatum
Meervoud: vervaldatums

Betekenis:
• Datum waarna iets nie meer geldig of bruikbaar sal wees nie.

Gebruik:
• Kyk jy nie na die vervaldatum as jy kos koop nie?

Sinoniem:
• sperdatum
• tydslimiet
• vervaldag

Vertaling:
Engels: due date, expiry date, expiration date, best before date
Nederlands: vervaldatum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orgie
Volgende onderwerp: koskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:48:14 MGT 2024