Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ensiem
ensiem [boodskap #144531] Ma, 29 Januarie 2024 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ensiem
Afbreking: en•siem


Selfstandige naamwoord: ensiem
Meervoud: ensieme

Betekenis:
• 'n Proteïene wat as biologiese katalisator optree om 'n spesifieke chemiese reaksies in 'n lewende wese te laat verloop.

Gebruik:
Ensieme is betrokke by anaboliese reaksies wat komplekse molekules opbou, en by kataboliese reaksies wat molekules afbreek.

Afgelei:
• ensiemaktiwiteit
• ensiemstruktuur
• ensiemteorie
• ensiemwerking

Vertaling:
Engels: enzyme
Nederlands: enzym

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lende
Volgende onderwerp: skuifel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:20:21 MGT 2024