Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sluitkas
sluitkas [boodskap #144529] Ma, 29 Januarie 2024 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sluitkas
Afbreking: sluit•kas
Samestelling: sluit + kas


Selfstandige naamwoord: sluitkas
Meervoud: sluitkaste
Verkleinwoord: sluitkassie
Meervoud van verkleining: sluitkassies

Betekenis:
• 'n Kas wat kan sluit, soos 'n kluis.

Gebruik:
• Leerders kan 'n sluitkas by die skool huur om boeke, skrifte en oefenklere in te bêre.

Sinoniem:
• slotkas
• toesluitkas

Vertaling:
Engels: locker
Nederlands: kluisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volwaardig
Volgende onderwerp: lende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:23:57 MGT 2024