| voortou [boodskap #144520] |
So., 28 Januarie 2024 10:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24227 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortou
Afbreking: voor•tou
Samestelling: voor + tou
Selfstandige naamwoord: voortou
Meervoud: –
Betekenis:
• (figuurlik) Om die leiding te neem.
• Die tou/riem waarmee 'n span osse gelei word.
Gebruik:
• Sy het die voortou met die reëlings geneem.
• Die touleier loop voor met die voortou in sy hand.
Vertaling:
Engels: lead
Nederlands: voortouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|