| lel [boodskap #144512] |
Sa., 27 Januarie 2024 19:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lel
Afbreking: lel
Selfstandige naamwoord: lel
Meervoud: lelle
Verkleinwoord: lelletjie
Meervoud van verkleining: lelletjies
Betekenis:
• 'n Stuk vel wat hang. 'n Slap lappie vleis, soos die sagte deel van die oor.
Gebruik:
• 'n Haan het 'n kam op sy kop en 'n lel onder sy ken.
Afgelei:
• lelknopie
• lelkraanvoël
• oorlel
Vertaling:
Engels: wattle
Nederlands: lel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|