| volstoom [boodskap #144506] |
Sa., 27 Januarie 2024 11:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volstoom
Afbreking: vol•stoom
Samestelling: vol + stoom
Bywoord: volstoom
Betekenis:
• Met volle stoom/ vaart/ krag.
Gebruik:
• Die skooljaar is reeds volstoom aan die gang.
Sinoniem:
• kliphard
• kragdadig
• volhardend
• ywerig
Vertaling:
Engels: full steam
Nederlands: volle vaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|