Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eiersel
eiersel [boodskap #144493] Vr., 26 Januarie 2024 10:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eiersel
Afbreking: ei•er•sel
Samestelling: eier + sel


Selfstandige naamwoord: eiersel
Meervoud: eierselle

Betekenis:
• Die vroulike voortplantingsel.

Gebruik:
• Wanneer 'n spermsel 'n eiersel bevrug, word 'n diploïed (die sigoot) gevorm, wat tot 'n nuwe organisme ontwikkel.

Sinoniem:
• ovum

Antoniem:
• saadsel
• spermsel

Hiperoniem:
• gameet

Vertaling:
Engels: egg cell
Nederlands: eicel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsterwing
Volgende onderwerp: gameet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 16:36:08 UTC 2025