| kuriositeit [boodskap #144479] |
Do., 25 Januarie 2024 09:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuriositeit
Afbreking: ku•ri•o•si•teit
Selfstandige naamwoord: kuriositeit
Meervoud: kuriositeite
Betekenis:
• Iets wat uniek of merkwaardig is.
Gebruik:
• Streektaal behoort nie as 'n kuriositeit of snaaksigheid bejeën te word nie.
Sinoniem:
• besienswaardigheid
• merkwaardigheid
• nuuskierigheid
• opmerklikheid
• rariteit
• seldsaamheid
• snaaksigheid
• weetgierigheid
Afgelei:
• kuriositeithandelaar
• kuriositeitwinkel
Vertaling:
Engels: curiosity
Nederlands: curiositeit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|