Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naasbeste
naasbeste [boodskap #144460] Di, 23 Januarie 2024 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naasbeste
Afbreking: naas•bes•te
Samestelling: naas + beste


Byvoeglike naamwoord: naasbeste
Attributief: naasbeste

Betekenis:
• Die tweede beste; op een na die beste.

Gebruik:
• Sy is as die naasbeste matriekleerder van die jaar aangewys.

Afgelei:
• naasbestes

Vertaling:
Engels: second best, next best
Nederlands: tweede beste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensoriëntering
Volgende onderwerp: verhoordatum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:54:33 MGT 2024