Tuis » Taal » Woordeboek » lugsak
lugsak [boodskap #144453] |
Mon, 22 January 2024 15:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21025 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugsak
Afbreking: lug•sak
Samestelling: lug + sak
Selfstandige naamwoord: lugsak
Meervoud: lugsakke
Verkleinwoord: lugsakkie
Meervoud van verkleining: lugsakkies
Betekenis:
• 'n Sak wat met lug gevul is.
• (vervoer) Sak wat opblaas om mense tydens 'n ongeluk te beskerm.
• (biologie) 'n Longsak, soos by seker voëls.
Gebruik:
• 'n Doedelsak is 'n blaasinstrument met 'n lugsak.
• Die motor het agt lugsakke wat die insittendes veilig hou.
• Groot dinosourusse het 'n ingewikkelde stelsel van lugsakke gehad, soortgelyk aan dié van moderne voëls.
Sinoniem:
• botsballon
• lugkussing
Vertaling:
Engels: air bag, gas bag
Nederlands: luchtzak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 14 09:59:13 UTC 2025
|