| balaklawa [boodskap #144375] |
Do., 11 Januarie 2024 17:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Man met 'n balaklawa.
balaklawa
Afbreking: ba•la•kla•wa
Selfstandige naamwoord: balaklawa
Meervoud: balaklawas
Verkleinwoord: balaklawatjie
Meervoud van verkleining: balaklawatjies
Betekenis:
• 'n Mus wat die grootste deel van die kop en gesig bedek.
Gebruik:
• Die rowers was gewapen en met balaklawas vermom.
Sinoniem:
• balaklawahelm
• skimasker
Hiperoniem:
• hoofbedekking
Vertaling:
Engels: balaclava, monkey cap, ski mask
Nederlands: bivakmuts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|