| grasdak [boodskap #144360] |
Ma., 08 Januarie 2024 11:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Grasdak word gedek.
grasdak
Afbreking: gras•dak
Samestelling: gras + dak
Selfstandige naamwoord: grasdak
Meervoud: grasdakke
Verkleinwoord: grasdakkie
Meervoud van verkleining: grasdakkies
Betekenis:
• 'n Dak wat met gedrogte gras en ander plantmateriaal bedek is.
Gebruik:
• 'n Grasdak moet gereeld gekam en teen brand behandel word.
Vertaling:
Engels: thatched roof
Nederlands: grasdak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|