| tussenbeide [boodskap #144332] |
Wo., 03 Januarie 2024 12:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tussenbeide
Afbreking: tus•sen•bei•de
Samestelling: tussen + beide
Bywoord: tussenbeide
Betekenis:
• Tussen twee mense of dinge.
Gebruik:
• Die twee godinne het so baklei dat Zeus tussenbeide moes tree.
Sinoniem:
• tussenbei
• tussenin
Vertaling:
Engels: in-between both
Nederlands: tussenbeide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|