Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewegesternte
sewegesternte [boodskap #144330] Wo, 03 Januarie 2024 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewegesternte
Afbreking: se•we•ge•stern•te
Samestelling: sewe + gesternte


Selfstandige naamwoord: sewegesternte
Meervoud:

Betekenis:
• Die Sewe Susters, 'n groep sterre in die hemelruim (met hoofletter), of figuurlik, sewe talentvolle persone (met kleinletter).

Gebruik:
• Die Sewegesternte kan in die somer in die Suidelike Halfrond met die blote oog gesien word.

Sinoniem:
• Plejades
• Sewe Susters
• Sewester

Vertaling:
Engels: Pleiades, Seven Sister
Nederlands: zevengesternte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervanging
Volgende onderwerp: opknapping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:50:48 MGT 2024