Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omhulsel
omhulsel [boodskap #144274] Do, 28 Desember 2023 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omhulsel
Afbreking: om•hul•sel
Samestelling: omhul + -sel


Selfstandige naamwoord: omhulsel
Meervoud: omhulsels
Verkleinwoord: omhulseltjie
Meervoud van verkleining: omhulseltjies

Betekenis:
• Iets wat om iets anders sit.

Gebruik:
• As die elektriese draad te warm word sal die omhulsel smelt.

Sinoniem:
• bekleding
• dop
• huls
• hulsel
• kapsule
• koevert
• mantel
• omhulling
• omslag
• omsluiting
• oortreksel
• skede
• verpakking

Hiponiem:
• knopomhulsel
• saadomhulsel

Vertaling:
Engels: wrapper, shell, envelope, cover, hull
Nederlands: omhulsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderbreking
Volgende onderwerp: opties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:10:31 MGT 2024