| parkeerrat [boodskap #144207] |
Sa., 23 Desember 2023 09:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parkeerrat
Afbreking: par•keer•rat
Samestelling: parkeer + rat
Selfstandige naamwoord: parkeerrat
Meervoud: parkeerratte
Betekenis:
• Een van die ratte van 'n outomatiese motor, gewoonlik gemerk P (parkeer), wat die ratkas sluit.
Gebruik:
• Sy sit die voertuig in parkeerrat en trek die handrem op.
Vertaling:
Engels: parking gear
Nederlands: parkeerrad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|